More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee: Pittighede (en diep dinge) ... lekker "workout" sal gee (Afrikaans Edition) por Alette-Johanni Winckler

April 26, 2019

More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee: Pittighede (en diep dinge) ... lekker

Titulo del libro: More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee: Pittighede (en diep dinge) ... lekker "workout" sal gee (Afrikaans Edition)

Autor: Alette-Johanni Winckler

Fecha de lanzamiento: February 13, 2014

Número de páginas: 192 páginas

Editor: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY

More is Maandag (eBoek): Pittighede (en diep dinge) wat jou lyfspiere, lagspiere en geestelike spiere 'n lekker workout sal gee: Pittighede (en diep dinge) ... lekker "workout" sal gee (Afrikaans Edition) de Alette-Johanni Winckler está disponible para descargar en formato PDF y EPUB. Aquí puedes acceder a millones de libros. Todos los libros disponibles para leer en línea y descargar sin necesidad de pagar más.

Hoekom kan jy nie vandág oorbegin en lief wees vir die unieke jy wat jy is nie? Jy kan beslis! Want môre is “Maandag” – jou oorbegin-dag! Dit is Aletté-Johanni Winckler, bekende Suid-Afrikaanse ma, sakevrou, skrywer, blogger en sangeres, se boodskap in MÔRE IS MAANDAG.
Aletté-Johanni deel haar gewilde SARIE-blogs vol pittige humor oor haar eie issues, kinders en sommer alles wat deel is van ’n vrou se lewe. Sy vertel ook haar lewensverhaal en deel haar diep geloof in haar hemelse Vader. En om alles te kroon, gee sy wonderlike raad oor styl, mode, liggaamvorms en gelaatskleur met duidelike illustrasies sodat elke vrou dit kan gaan toepas.
MÔRE IS MAANDAG sal vroue wys hoe om die vreugde en seëninge in die elkedagse lewe raak te sien. Hierdie boek is bedoel vir elke vrou – kom lag en huil saam met jou nuwe vriendin, Aletté-Johanni.